Dit ben jij
volgt jou! Dat wil ik niet!
Jij volgt
Jij en zijn buddies
Wil je volgen?
Valtaf.nl gaat stoppen! klik hier om erover te lezen.
Deelnemers Forum Webshop
Inloggen

Dagboek van Tuesday, November 23, 2004

Boerenooi woog op het moment van schrijven 71.50 kg (bmi: 24.74).

:hallo:

Ek is uiteindelik weer agter die :pc:. Dit was 'n dol naweek. Ek het Vrydag aand saam met die kinders by my skoonouers gaan eet siende dag Stanley op 'n teambuilding naweek weg was. Saterdag het ek 'n braai middag het ek 'n braai gehad alleen met die kinders. Gelukkig was daar baie hande om te help en ons het almal lekker gekuier en geswem. Van daar het ek al die kinders gaan aflaai vir hulle "sleep over" by ouma en oupa, en deur jaag om Stanley te "join" vir rugby en NOG 'n braai. Al die partners het oor gebly en die volgende oggend ontbyt gehad. Stanley en sy kollegas het toe nog 'n uur gewerk en Paintball gespeel - en ek is huis toe vir NOG 'n braai saam met die familie. So toe ek gister oggend nie so goed voel nie het ek maar aangeneem dat ek te ryk kos geëet het, alhoewel die :weegschaal: nog op dieselfde plek was. Toe ek teen 14:00 nogsteeds so skeef soos 'n krap geloop het, het ek maar vir Stanley laat weet hy moet huis toe kom om te help met die kinders want ek raak die heeltyd aan die slaap en as ek nie kan reguit loop nie, sal ek net so min kan reguit ry om vir Sean te gaan haal. Ek was toe maar vanoggend dokter toe en het blykbaar vestibulere vertigo. Ek sal nie weet waar mens dit kry nie maar al wat ek weet is ek voel soos 'n dronk tor. Stanley is vir die dag afge"book" sodat hy na my en die kinders kan kyk - lekker ne. Ek is op antibiotika en behoort van more af weer reguit te kan loop en sal dit nie meer voel of alles om my draai en swaai nie.

Lekker dag daar in die koue.

:kus:

Mieke

November 25, 2004 om 07:19
Nee ik ook niet...enne.weeg jij echt 37 kilo????? Lijkt me niet gezond....
November 25, 2004 om 07:20
hahaha,..nu is het gewicht weer normaal..stond net 37 kg..schrok al..maar nergens voor nodig dus! :-)
De laatste reactie is al meer dan vier weken geleden geplaatst.

Nog geen lid?

Meld je nu gratis aan om ook af te vallen of om onze afvallers bij te staan