Dit ben jij
volgt jou! Dat wil ik niet!
Jij volgt
Jij en zijn buddies
Wil je volgen?
Hieronder zie je de nieuwe versie van ValtAf.nl. Terug naar de oude website.   Meer informatie
Deelnemers Forum Webshop
Inloggen

Dagboek van Friday, December 3, 2004

Boerenooi woog op het moment van schrijven 71.90 kg (bmi: 24.88).

:hallo:

Vandag is my laaste berig voor ek met :vakantie: gaan. Jippie. Ons gaan na 'n vakansie plaas tussen niks en nerens (Vrede en Memel). Die enigste verkeer wat ons gaan hê is die koeie oppad na hulle weivelde in die oggend en middag. Verder gaan ons lekker stap en die mans gaan visvang. Die naaste mense aan ons is 4 km en die naaste winkel is 25 km. Al wat mens kan sien is die groot plaas dam en die berge om mens. Ek kan nie wag nie - ek moet nog net begin pak tussen deur kinders besig hou en al ons ete en partytjie afsprake. Ten minste gaan ek vir 'n week nie naby 'n :weegschaal: kom nie, wat goed is, hopelik kry ek genoeg oefening sodat dit die lekker eet kan uit kanselleer.

Lekker week.

:kus:

Mieke

Deze pagina is al meer dan vier weken geleden aangemaakt.

Nog geen lid?

Meld je nu gratis aan om ook af te vallen of om onze afvallers bij te staan